JAARLIKSE DISTRIKSPRYSUITDELING

DSC_84832

Die jaarlikse Distriksprysuitdeling vir die graad 12-leerders van 2022 het op Vrydag,  3 Februarie 2023 plaasgevind.  Baie geluk aan al die onderwysers en leerders wat toekennings ontvang het.

Hoërskool Florida ontvang die volgende Distrikstoekennings:

  • Die “Top Achieving Town School” gebaseer op die slaagsyfer. 
  • Die “Excellence School Award” gebaseer op die gehalte uitslae.
  • Die “Overall Excellence School Award” gebaseer op algehele uitslae – alles in ag geneem.
  • Vyf-en-twintig personeellede ontvang toekennings vir beste gemiddeld in hul onderskeie vakgebied in die Distrik
Hoërskool Florida