JAARLIKSE DISTRIKSPRYSUITDELING

Die jaarlikse Distriksprysuitdeling vir die graad 12-leerders van 2022 het op Vrydag, 3 Februarie 2023 plaasgevind. Baie geluk aan al die onderwysers en leerders wat toekennings ontvang het. Hoërskool Florida ontvang die volgende Distrikstoekennings: Die “Top Achieving Town School” gebaseer op die slaagsyfer. Die “Excellence School Award” gebaseer op die gehalte uitslae. Die “Overall Excellence […]