Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat

Hoërskool Florida het in 2023 die geleentheid vir leerders gegee om deel te wees van ons spog produksie, Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat. Die produksie was vir drie aande op die verhoog in die Roodepoort teater en leerders het nie net nuwe vriendskapsbande gesmee nie, maar het ook die geleentheid gehad om die wêreld […]

JAARLIKSE DISTRIKSPRYSUITDELING

Die jaarlikse Distriksprysuitdeling vir die graad 12-leerders van 2022 het op Vrydag,  3 Februarie 2023 plaasgevind.  Baie geluk aan al die onderwysers en leerders wat toekennings ontvang het. Hoërskool Florida ontvang die volgende Distrikstoekennings: Die “Top Achieving Town School” gebaseer op die slaagsyfer.  Die “Excellence School Award” gebaseer op die gehalte uitslae. Die “Overall Excellence […]

Hoërskool Florida